1 reviews | Active since Mar 2022
Built It Outeniqua George Baie Behulpsaam
Op Saterdag 23 April is het ek my gehaas na die hardeware winkels. Ek het reeds verskeie winkels aangetref wat besig is om te sluit en die sekuriteitswagte het my weggewys. Ek is na Build It Outeniqua waar ek die eienaar ene Fanie aangetref het. Die rekenaarstelsels was ook reeds afgesluit en personeel verdaag. Hy het my penarie verstaan dat my DIY- taak tot stilstand gaan kom as hy my nie help nie. Fanie het my gehelp om die nodige artikels te bekom. My projek is suksesvol voltooi en twee ander persone het elk R1600 verdien in hierdie moeilike ekonomiese tyd.Dit het my hard die blyste gemaak as ek hardwerkende suid Afrikaaners werk kan voorsien. Ek is nuut in George en Build It Outeniqua het nog net goeie diens aan my gelewer. B
