1 reviews | Active since Aug 2018
Bad customer service
Ek was saam met my suster by Built It in Vredendal gister ons het baie aankope oor die laaste 2 weke daar gedoen besig om veranderinge aan huis the bring. Klomp goed daar gekoop onder andere n halwe huis se teels en 8 pale hout railings en alle toebe****. Een hout paal was klaar gebreek toe ek hom uit plastic haal. Wou dit net omruil en weer terselfde tyd n opwasbak en n houtblad en toebe**** koop wat weer n hele paar rand kos klaar by tille en omruiling goedgekeur. Toe kom die bestuurder sommer so vinnig op my af groet glad nie en se my jy weet seker hierdie pale moet drie hakke aan he. Hy vra nie wat gebeur het nie toe ek will verduidelik draai hy om en stap weg. Dit was baie unprofessional en ombeskof. Ek is al 18 jaar n winkel bestuurder van Groot besighede en weet wat customer service is. Hy het my soos n poepol laat voel.
