1 reviews | Active since Jun 2016
Windskerm
Dit is die t****e keer dat ek eis vir n windskerm en dieselfde ervaring het met Budget.
Reeds Woensdag my eis ingedien 16/1.
Budget my wel op 17/1 probeer ****ak. Ek het die oproep gemis en hulle op dieselfde nommer probeer terug s***el sonder enige sukses. Ek het hulle weer Vrydag 18/1 ge****ak, ongelukkig nie die mans persoon se naam met wie ek geraat het nie, maar hy het belowe dat hy die dame wat met my eis werk daaraan sal herinner dat sy my moet ****ak.
Geen oproep van haar ontvang. Het vanoggend, Maandag 21/1 weer ges***el.
My kind ry met n voertuig waarvan die ruit op die bestuurder se kant n kraak in het.
Verlede jaar met my eis, ook vir die voorste windskerm vir XTrail, moes ek net so sukkel om dit herstel te kry.
One of our Customer Relation Specialists will be in contact with you to discuss your concerns.
Kind Regards,
The Budget Insurance Team.
One of our Customer Relation Specialists will be in contact with you to discuss your concerns.
Kind Regards,
The Budget Insurance Team.
