LC
LEONETTE C

1 reviews | Active since Aug 2012

26 Feb 2015, 13:01

UNFAIR TREATMENT BY INSURANCE COMPANY

My man was Oktober 2014 in 'n moter ongeluk op die hoek van Jacob en Voortrekker weg, Capital Park betrokke. Die verkeersligte was buite werking en dit was 16:00 in die middag en was dit piek verkeer. Die robot volgens ons moet as 4 rigting stoppe gesien word wanneer buite werking. Voortrekker weg het 3 bane waar jy in die eenrigting kan ry, toe my man se beurt is om te ry het hy gery en 'n person met die naam Solomon Lebeko het met 'n swart geely registrasie nr: CH67LSGP in die heel laaste baan aan Jacob straat se kant aangejaag gekom en nie gestop nie en het my man se moter getref. Nie een van die ander moters het hom getref nie net hy,wat beteken dat die ander moters gestop het want dit was hulle beurt en hy nie, en hy het ook erken dat dit sy fout is. Na baie baklei en verklaring wat ons vanaf die polisie moes kry (wat ons versekering en syne nie eers gehad het nie) het OUTSURANCE wat die Solomon se versekering is gese hulle gaan nie die eis betaal nie want SOLOMON se hy het gestop. Nou se my versekering wat BUDGET is dat hulle nie die saak gaan heropen as ek dalk gelukkig is om oog getuies te kry wat 'n verklaring sal gaan afle dat hulle die ongeluk gesien gebeur het n

0
Replies (1)
Budget Insurance
Budget Insurance's reply26 Feb 2015, 14:44
Official
Hello Lynet1717,

We have noted your concern, thank you for bringing this matter to our attention.

One of our Customer Relations Specialists attempted to contact you on the number provided, unfortunately without any success and a detailed message was left on your voice mail.

We need to discuss the merits of the incident with you, we will therefore appreciate it if you will be in contact with our Customer Relations Specialists.

Kind Regards
The Budget Insurance Team