JH
JC H

1 reviews | Active since Sept 2021

20 Sept 2021, 12:07

Ek is al baie jare by hulle

Ek is al baie jare by hulle. Ek is n pensionaris. Elke jaar het hul my tegemoet gekom om my premies af te bring. Hierdie jaar steur hul hul nie daaraan nie. Stuur al van Julie vir hul e-posse om premie te verminder maar het nog glad nie ****ak met my gemaak nie. Al die jare by hulle het ek die minimum geeïs.

0
Replies (1)
Budget Insurance
Budget Insurance's reply20 Sept 2021, 14:18
Official
Hi  JC Lotter,

We would like to apologise for the service you have received.

We would like to look into your matter. Please send us your policy or ID number. 

Kind Regards,
The Budget Team