1 reviews | Active since Nov 2017
Budget: Polis:Swak diens
<p>Klagte Op 9 Maart 2017 het ek `n 3de party versekering van Budget versekering uitgeneem tov van my voertuie en huisinhoud. Op 2017-03-10 het `n persoon my weer ge****ak en `n nuwe tipe polis aan my voorgestel tov dent en scrach wat hulle nou as nuut begin bemark het. Ek het ook die gedeelte 2de polis op sy eie aanvaar.( R119-00 p/m) Ek het egter aan die persoon baie uitdruklik gevra ek soek geskrewe ****rakte en nie emails nie . Hulle het my virseker dit is so goed as in die pos. My polis sou egter eers op 1 April 2017 in werking tree. Genoeg tyd om als skriftelik reg te kry en aan my te pos. Gedurende Julie 2017 het ek per email navrae gedoen waar my geskrewe ****rakte is . Op 12 September 2017 het ek `n geskrewe ****rak tov van die hoof polis ontvang wat gedateer 31 Julie 2017.Geen ****rak geskrewe tov die klein polis nie. Nêrens word vermelding gemaak in die ****rak van die 2de polis nie. Op 10 Oktober 2017 wou ek `n eis instel om my voertuig se duikies en skrapies te laat herstel. Ek kon dit nie in die 7 maande laat doen nie. Op 10 Oktober 2017 wou ek my voertuig se skrapies en duikies laat regmaak. Ek kon dit nooit in die 7 maande laat doen nie aangesien ek net die een voertuig gehad het. Na `n lang relaas met Budget is ek aangesê om Mnr Tiaan Theunissen van Auto Magic ********** 816 te bel. Hy het my meegedeel dat ek nie kan eis indien ek nie die reëls wat in die reël boekie ( Wat ek tot vandag toe nie ontvang het nie ) presies nagekom het nie. Om `n lang storie kort te maak Ek het met Maritha van Budget weer ges***el waarop sy my gehelp het en die 2 de gedeelte van die polis sonder drama vanaf 11 Oktober 2017 gekanselleer het. Sy deel my mee dat die besluit om die paaiemente se terugbetaling tussen 7 – 9 werksdae geneem sal word. Ek versoek dat hul my paaiemente moet terugbetaal. Mnr Shaun Erasmus van Budget s***el my om my mee te deel dat hul nie die 7 paaiemente aan my gaan terug betaal nie. Ook nie die gedeelte vanaf 11 Oktober 2017 nie.Volgens hom het ek ****rak gebreek. Hy vergeet egter dat ek alles swart op wit het van hoe nalatig hulle was met hulle korrespondensie kant. Tot op datum het ek slegs die hoof ****rak se reël boekie ontvang. Nie die 2de ****rak (sctrach and dent) gedeelte nie. Volgens datums 1 April 2017 tot die datum 31 Julie 2017(brief gedateer) het 4 maande verloop voor ek volgens hulle briewe, enige ****rak gekry het. (Swak) Volgens my handskrif het ek die datum op verskeie plekke op die brief en dokumente aangebring as 12 September 2017 ontvang. Dan het daar 5 maande en 12 dae verloop alvorens ek die hoof ****rak en briewe gekry het. (Nog swakker) Mnr Shaun Erasmus blameer die Poskantoor hiervoor. Hy vergeet ongelukkig dat hulle korrespondensie brief 31 Julie 2017 gedateer is wat die hoof****rak boekie vergesel het. In die koevert gebruik vir die versending was ongelukkig nie die reëlboekie vir die 2de ****rak (Scratch & Dent) nie. Ek wil my 7 maande paaiemente tov die 2 de ****rak terug hê dit is duidelik ****rak breek. Daar was ook geen reëls per email na my email adres ook gestuur nie alhoewel die skriftelike versoek van my erken word deur Mnr shaun Erasmus aangesien ek net een voertuig het. Na `n baie lang stryery met Budget en aan my vertel is kan ek nie so eis nie, ek het dadelik die 2 de polis (Dent & scratch) gekanselleer en gevra hulle moet my 7 paaiemente terug betaal. Die 2de polis is dan ook onmiddellk gestop vanaf die volgende dag. Geen gedeelte van die maandelikse paaiemente is aan my terugbetaal nie.</p>
We acknowledge receipt of your complaint.
One of our Customer Relation Specialist will be in contact with you to discuss your concerns.
Kind Regards,
The Budget Insurance Team.
We acknowledge receipt of your complaint.
One of our Customer Relation Specialist will be in contact with you to discuss your concerns.
Kind Regards,
The Budget Insurance Team.
Update:
As discussed with our Customer Relation Specialist, we are pleased to confirm that this matter has been resolved to your satisfaction.
Kind Regards,
The Budget Insurance Team.
Update:
As discussed with our Customer Relation Specialist, we are pleased to confirm that this matter has been resolved to your satisfaction.
Kind Regards,
The Budget Insurance Team.
