GS
Gideon S

1 reviews | Active since Oct 2023

03 Oct 2023, 13:42

Goeie Klientediens

Ek is die eienaar van ń 2014 Volkswagen Polo.

Op 25 September 2023 die oggend wou my voertuig nie aans***el nie. Die battery was pap.

Ek het vir Hollard Emergency Roadside ,ValueBüddy Central, ge****ak en hulle het my letterlik binne minute gehelp deur ń baie vriendelike jongman, Ashley, na ons huis toe te stuur.

Ons voertuig het nog twee maal daarna gevrek en ons het besluit om ń nuwe battery te koop. Value Büddy het ons fantasties deur die hele Nooddiens bygestaan aangesien ek al 74 jaar oud is en ons net een voertuig het.

Nogmaals baie dankie vir die mooi hulp.

Giepie Smit

0
Replies (1)
CHS Claims Handling Services
CHS Claims Handling Services's reply03 Oct 2023, 14:09
Official
Dear Gideon,

Thank you for your awesome review and for sharing your wonderful experience with us.
We strive to deliver excellent customer service always. 

Kind Regards
The CHS Team