PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

14 Mar 2019, 18:07

NEEM EWIGHEID OM N PRYS UIT TE VIND.

Ek het n groot verskeidenheid venster rame ens aangevra en een van die aluminium venster 600x1200 PT126 het hulle by Wonderpark nie gehad nie.Dit was ongeveer kwart oor een.KAMOGELO SOU DIE VERSOEK BY DIE MENSE IN DIE KANTOOR OORHANDIG EN UITVIND OF HULLE SO N VENSTER BY DIE VERS****** KAN KRY EN MY MET N PRYS TERUG S***EL. Ek weet nie hoe lank werks ure nodig is om dit uit te vind nie ,want tot 6 uur het niemand by Wonderpark terug gekom na my toe nie.

0
Replies (0)