DC
Desire C
1 reviews | Active since Jul 2019
05 Mar 2024, 15:16
BTC Truck Centre
Kom nou al 10jr saam met die mense. Nog nooit slegte diens gekry nie. Vriendelik, behulpsaam en maak altyd tyd as ek noodgeval met my motor het. Selfs al telefonies gehelp as dit op naweek of vakansie tyd was.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)