MC
Maria C

1 reviews | Active since Nov 2020

10 Mar 2023, 10:12

Die ekstra myle gestap deur eiendomsagent

Pierre, Brendan en die girls in die kantoor. Baie dankie jul het die verhuisproses baie minder traumaties gemaak. Pierre vir die ekstra 10 myl wat jy met ons moes stap weens onvoorsiene onaangename gebeure, sooo baie dankie.

0
Replies (0)