NN
Nico N

1 reviews | Active since Aug 2024

31 Aug 2024, 15:57

Bryanston Executive Cars

Ek het onlangs n voertuig by Bryanston Executive Cars aangekoop.Die verkoops persoon was Andrew en vandat ek die eerste keer gaan kyk het vir n voertuig was hy net behulpsaam.Gedurende die aankoop het hy my heeltyd op hoogte gehou hoe die transaksie verloop.Sy diens was heeltyd van die hoogste gehalte en selfs nadat ek besit van die voertuig geneem het kon ek hom ****ak vir inligting en elke keer was sy diens uitstekend.Ook was die ondersteuning en diens en vriendelikheid van die ander personeel van Bryanston Executive Cars altyd van die hoogste gehalte en sal hulle enige tyd aanbeveel vir voornemende voertuig kopers

0
Replies (0)