1 reviews | Active since Dec 2019
Swak!
Sal nie weer daar geld mors nie!Het ring al 2 keer terug gestuur.Na ek ring die 1ste keer gekoop het toe val 1 van die diamante uit na 2 dae...Wag meer as 10dae soos hul belowe...Wag n jaar vir die Teddybeer wat n mens moet saam kry.Het die ring in boksie terug gestuur en ring kom sonder boksie terug en dit glo nie saamgestuur nie...Dit was die 1ste probleme n jaar terug. Ekt ring weer terug gestuur die 13 Desember en ek wag nou nog om te hoor of dit sal terugkom.Niemand sal bel en uitvind en my laat weet nie,ek bly n uur weg van Browns se naaste winkel so ek sal graag n dag voor die tyd sulke informasie wardeer om te kan beplan.Maar dis seker nie hulle probleem nie hulle het kla hul R30 000 uit mygekry plus die 1ste keer se helstelwerk van R600. As ek elke jaar R600 moet betaal vir herstelwerk en ek en my vrou lewe nog 50jaar sal ek nog R30 000 betaal...As herstelwerk R600 bly bygese! Hul het miskien n goeie naam gehad maar as ek na al die negatiewe kommentaar lees is hulle nie meer wat hulle was nie. Swak diens is wat jy kan verwag by die winkel.
