AR
Annette R
1 reviews | Active since Dec 2018
12 Jun 2023, 14:22
Annette RAV
Baie dankie aan Samantha van Brooklyn Motorlab, my motor was daar vir repairs, dit het nou wel langer geneem as wat ek beplan het, maar ek is BAIE tevrede met die werk wat gedoen is, ek sal hulle verseker weer gebruik!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)