lJ
linda J

1 reviews | Active since Mar 2020

27 Mar 2020, 18:41

********s

Broadway Auto Auctioneers is n klomp ********s. Ek moes 50% deposit betaal en die volgende dag soek hulle die res. Deal was 50% upfront en 50% by ontvangs van kar. Rekening wat jy inbetaal is n African Bank persoonlike rekening. Novuyo Leah Nceka sin Ek het saak geopen en African is besig om dit te onderdoek. Ek bid net elke dag dat ek my geldjies sal terug kry. Sal nie rus todat hulle gevang is nie.

0
Replies (0)