AG
Anta G

1 reviews | Active since Sept 2019

16 Sept 2019, 17:52

Broadway Auctioneers. Lieg en Bedrog spul

Broadways Auctioneers. is a klomp bedrog spul. Die rekening van Capitec is nie n maatskappy rekening maar 'n persoonlike rekening van N. Ch......, G...... Vis.....en P Mh....... Hulle se jy moet 'n deposito bt om n motor te allokeer sodat dit nie op auctions gaan. Doen jy die bt. Sien jy nooit daardie motor nie.

Bly weg van hulle Broadway Auctioneers.

0
Replies (0)