MS
Michelle S

1 reviews | Active since Apr 2020

20 Apr 2020, 10:02

Uitstekende Diens

Goeie more

Ons wil net baie dankie se vir julle uitstekende diens, ons waardeer dit baie.

Lekker dag vir julle!

Baie Groete, Michelle & Eldonna

0
Replies (1)
Britz Couriers & Removals
Britz Couriers & Removals's reply20 Apr 2020, 10:05
Official
Hi Michelle

Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons op Hellopeter.com gegee het.
Ek is baie bly alles het so goed gegaan met die vervoer van jou meubels.Ek sal ook jou boodskap so oordra aan die span wat julle trek hanteer het. Hulle maak ons baie trots!

Groete
Rohan Britz 
(Managing Director)