D
Dene

1 reviews | Active since Oct 2019

24 Oct 2019, 10:54

Tevrede Diens

Ek was baie tevrede met die diens wat ek van Britz Couriers ontvang het! Sal hulle defnitief aanbeveel!

0
Replies (1)
Britz Couriers & Removals
Britz Couriers & Removals's reply24 Oct 2019, 11:56
Official
Hi Dene

Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons op Hellopeter.com gegee het.
Ek is baie bly alles het so goed gegaan met die vervoer van jou meubels.Ek sal ook jou boodskap so oordra aan Johan en sy span... Hulle maak ons baie trots!

Groete
Rohan Britz 
(Managing Director)

Best regards,