1 reviews | Active since Aug 2021
Sonder twyfel die betroubaarste opregte diens ooit. In 18 maande moes ek weens werk verlies 4 keer tussen provinsies trek. So onseker en uitdagend lsoos die lewebis het Rohan en al sy soannt my uitstekend bygestaan. Die mense doen moeite en stap die ekstra myl met n glimlag. Hule is netjies skoon en pas mens se goed uitstekend op. Eerlikheid en gemoedsrus is by uitstek hoe ek Britz Couriers sal aanhou bevorder. Rohan en spanne julle is en bly bakgat, baie dankie!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.