1 reviews | Active since Apr 2020
Ek wil julle net bedank vir n ongelooflike goeie trek tussen Urban Village en Kraaibosch Park. Alles het sonder voorval gebeur, en gebeur soos beplan. Die span was so vriendelik, behulpsaam, respekvol en vol spoed. Dit was n plesier om besigheid met julle te doen.
Nogmaals dankie. Waardeer.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.