nN
nelizej N

1 reviews | Active since Dec 2016

05 Dec 2022, 12:53

Hi Ruaan ekke wil net baie dankie vir julle puik diens sê

Hi Ruaan ekke wil net baie dankie vir julle puik diens sê.Van optel tot aflaai was jou mense se diens puik.Sulke vriendlik personeel het ons nog nooit gehad nie.Ons het al n paar keer verhuis en baie skade gehad maar met julle was daar niks.Weerens dankie as ons ooit weer verhuis sal ekke def van julle dienste weer gebruik.Dankie André en Caty Jacobs

0
Replies (1)
Britz Couriers & Removals
Britz Couriers & Removals's reply05 Dec 2022, 13:24
Official
Good day Andre & Caty
 
Thank you very much for taking the time to write this nice review
Always great to hear from happy clients. 
I'm so proud of all the staff working here at Britz Couriers & Removals, 
always going the extra mile to keep our clients happy. 
Thank you very much for your support. 

Kind Regards
Rohan Britz 
(Founder, Director, CEO at Britz Couriers & Removals)