JvSj
Joanita van Staden jvanstaden.flexiservices

1 reviews | Active since Aug 2023

11 Aug 2023, 11:30

Ek kan Britz Vervoer verseker aanbeveel

Ek het n klavier laat vervoer van Gauteng tot Weskaap. Dit was deel van n deelvrag. Britz Vervoer het vir my vinniger n datum gegee as wat ek verwag het. Daar was heeltyd terugvoering. Klavier en stoel was Baie goed bedek met materiaal en plastiek- geen skade. Die personeel was ook Baie beleefd en vriendelik. Dit was n Baie aangename ondervinding. Ek kan Britz Vervoer verseker aanbeveel.

0
Replies (1)
Britz Couriers & Removals
Britz Couriers & Removals's reply11 Aug 2023, 11:51
Official
Good day Joanita
 
Thank you very much for taking the time to write this nice review
Always great to hear from happy clients. 
I'm so proud of all the staff working here at Britz Couriers & Removals, 
always going the extra mile to keep our clients happy. 
Thank you very much for your support. 

Kind Regards
Rohan Britz 
(Founder, Director, CEO at Britz Couriers & Removals)