CB
Celeste B
1 reviews | Active since Apr 2020
06 Apr 2020, 16:39
Dit was professioneel en tydig
Ek wil julle net bedank vir julle uitsonderse diens. Dit was professioneel en tydig. Ek sal julle beslis vir almal aanbeveel en weer in die toekoms van julle dienste gebruik maak
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Britz Couriers & Removals's replyOfficial
06 Apr 2020, 16:41Hi Celeste
Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons op Hellopeter.com gegee het.
Ek is baie bly alles het so goed gegaan met die vervoer van jou meubels.Ek sal ook jou boodskap so oordra aan die span wat julle trek hanteer het. Hulle maak ons baie trots!
Baie dankie dat jy ons sal aanbeveel aan ander mense... Wardeer dit baie!
Groete
Rohan Britz
(Managing Director)

Best regards,
Britz Couriers & Removals's reply06 Apr 2020, 16:41
Official
Hi Celeste