EF
Esme F

1 reviews | Active since Apr 2025

11 Apr 2025, 05:55

Beste diens ooit

Ek wil net baie dankie se vir Henry en sy span wat my trek gedoen het vanaf Graaff Reinet tot in Hartenbos. Die manne was baie vriendelik en het my meubels met soveel respek hanteer. Nadat hulle klaar gelaai het moes ek eers my kar gaan volmaak voor ek die lang rit moes neem. Henry het later gebel en gehoor of ek al gery het en of hulle vir my en my dogter moet wag dan ry hulle saam ons. Die omgee harte van daai manne was ongewoon, baie dankie dat ek my meubels en my veiligheid in hulle hande kon plaas

Voorwaar die beste diens ooit julle is nr 1 in die land. Baie baie dankie Esme

Sal julle verseker aanbeveel

0
Replies (1)
Britz Couriers & Removals
Britz Couriers & Removals's reply11 Apr 2025, 08:26
Official
 Good day Esme
 Thank you very much for taking the time to write this nice review
Always great to hear from happy clients. 
I'm so proud of all the staff working here at Britz Couriers & Removals, 
always going the extra mile to keep our clients happy. Thank you very much for your support. 
Kind Regards
Rohan Britz