MM
Marelize M
1 reviews | Active since Dec 2019
12 Dec 2019, 13:44
Best moving company by far
Uitstekende diens ontvang!!! Alles het glad verloop van die reelings tot die trek. Dankie dat julle so mooi na ons trek gekyk het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Britz Couriers & Removals's replyOfficial
12 Dec 2019, 14:44Hi Marelize
Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons op Hellopeter.com gegee het.
Ek is baie bly alles het so goed gegaan met die vervoer van jou meubels.

Ek sal ook jou boodskap so oordra aan Johan en sy span... Hulle maak ons baie trots!
Groete
Rohan Britz
(Managing Director)
Groete
Rohan Britz
(Managing Director)
Britz Couriers & Removals's reply12 Dec 2019, 14:44
Official
Hi Marelize