RV
Renette V

1 reviews | Active since Apr 2020

06 Apr 2020, 16:30

Baie goeie diens

Net om te sê baie baie dankie vir julle gaafheid en hulp. Alles is hier en ek is ontsettend dankbaar.

Hoop julle kom kuier eenkeer hier by die Hangklip.

0
Replies (1)
Britz Couriers & Removals
Britz Couriers & Removals's reply06 Apr 2020, 16:32
Official
Hi Renette

Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons op Hellopeter.com gegee het.
Ek is baie bly alles het so goed gegaan met die vervoer van jou meubels.Ek sal ook jou boodskap so oordra aan die span wat julle trek hanteer het. Hulle maak ons baie trots!

Groete
Rohan Britz 
(Managing Director)