LS
Lizelle S

1 reviews | Active since Mar 2019

13 Mar 2019, 10:35

Baie baie dankie Britz Couriers!!

Rohan en span is uiters professioneel. Van die kwotasie, wat uiters billik was en Rohan ona op kort kennisgewing geakkommodeer het, tot die laaste goed se aflaai. Met ons trek was hulle op tyd, het ons op hoogte gehou waar die trok was. Ons meubels is met sorg hanteer, op en aflaai en met die grootste vrymoedigheid sal ons Britz Couriers enige tyd aanbeveel. Ons het voorwaar die beste span gekry om ons meubels te hanteer! Baie dankie vir alles Rohan, jy en jou span is die BESTE!!! Manie en Lizelle

0
Replies (1)
Britz Couriers & Removals
Britz Couriers & Removals's reply13 Mar 2019, 11:25
Official
 Hi Manie en Lizelle, 

Eerstens baie dankie dat julle die tyd afgestaan het om vir ons ‘n Review te doen op HelloPeter.com en dat julle ons die kans gegee om julle trek te hanteer. Ons kliente is eiendom is vir ons baie belangrik en daarom maak ons altyd seker vir proffesionele en flinke diens.  
Ons is baie trots op ons span en dat hulle jul goedkeuring weggedra het.  Dit is altyd vir ons aangenaam om te weet dat die Kliente tevrede is met ons diens en ons sal verwys. 
Baie dankie vir U ondersteuning. 

Rohan Britz (Managing Director)