SR
Sephanus R

1 reviews | Active since Jun 2023

02 Jun 2023, 08:58

Goeie diens Nico Brits

Hi ek is steph**** van Rooyen wil net met julle deel om te se Nico Brits hulle is die beste hulle is altyd da vir ons en gan uit hulle pad vir ons wil net se dankie vir alles wat julle doen vir ons julle is die beste dankie

0
Replies (0)