Swakste diens ooit
<p>Het my bakkie gevat vir 'n diens en toe stamp hulle hom 2 weke later moes ek hom vat dat hulle die ding kan reg maak. Ons moes 2 ure wag vir 'n ander bakkie nadat niemand weet dat ek my gestampte bakkie moes inbring nie... 3 dae later bel hulle jou bakkie is reg ry roe die 20 km kom daar net om tesien die ding is nogsteeds stukkend. En om te dink ek was die ou wat altyd mense vra hoekom koop julle toyota.</p> <p>Wel brits ford het my gewys hoekom.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)