wN
walter N

1 reviews | Active since Aug 2018

29 Aug 2018, 04:00

herhaaldelike probleme met sigarette

Ek is so teleur gesteld in peter stuyvesant. dit is nou al die vierde keer die jaar wat ek n pak sigarette koop teen duurste en dan is daar of nie filters aan nie of die goed is gebreek. as ek dit terug neem na die winkel waar ek dit gekoop het kan hulle my nie help nie.ek dink ek en my familie gaan maar almal hierdie goedkoop sigarette begin rook tenminste op die ou ynde verloor ons nie klomp geld as daar fout is met die goed nie.ek gaan ook al my vriende vra om ook van brand te verander.ek het al n paar keer n complaint gelog by customer care en ek wag nogsteeds on terugvoer te kry van die mense af. ek is erg teleur gesteld..

0
Replies (2)
British American Tobacco SA
British American Tobacco SA's reply29 Aug 2018, 08:21
Official

Good day Walter Naude,

Thank you for taking the time to write to us at British American Tobacco SA and alerting us about your concern.

We are attending to your complaint and will respond shortly.

Kind regards,

Consumer Care

British American Tobacco SA
British American Tobacco SA's reply29 Aug 2018, 10:14
Official

Good day Mr Naude,

We tried to contacted you on *** and it was the incorrect number.

Can you please provide us with your contact number.

Kind regards,

Consumer Care