PD
Pieta D
1 reviews | Active since Apr 2019
06 Feb 2021, 11:24
Uitstekende diens by Brights Uitzicht Pinehurst
Dis nie my eerste skrywe oor hierdie onderneming nie. Weereens het Brights Uitzicht, Pinehurst nie teleur gestel nie. Was gister daar met verskeidenheid aankope. Die diens bly uit die boonste rakke - vriendelik, hulpvaardig en ken hulle produkte. Doen so voort. Dis aangenaam om daar inkope te doen.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)