JVDW
Johan Van Der Walt
1 reviews | Active since Dec 2020
03 Mar 2022, 14:07
BAD BUILDING CONTRACTOR BRENKO CONSTRUCTION
Ek het veranderinge laat aandoen by my Granny Flat deur Kobus Herbst van Brenko Konstruksie. Ons was gequote 2 weke dan is hy klaar. Hy het 6 maande gevat om slegs 30% van die werk te voltooi en alo die geld gekry en toe net verdwyn en nooit weer terug gekom nie. Nou sukkel ek steeds om van my geld uit hom te kry met geen geluk. Ek moes ;n nuwe ****akteer uitkry om klaar te maak en dit het my dus dubbel gekos. As ek die publiek kan aanraai, moet nooit vir Kobus Herbst van Brenko gebruik nie en sy kwaliteit van werk is ook baie sleg.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)