AH
Andre H
1 reviews | Active since Sept 2012
27 Oct 2020, 17:41
Bad product and service
Bravo’s personel did not even respond to my bad review of the quality and service i received. My matress is sagging badly.. and they promised on email to send someone to inspect. Goeiemiddag Dis nou nog twee weke vandag ek julle ge****ak het en steeds het niemand ons ge****ak om die basis in gesprek te kom haal nie; ook het niemand ons ge****ak om die matras te kom inspekteer en vervang nie. Ek gee julle kans tot Donderdag 23 Julie 2020, dan gaan ek hierdie saak verder neem. Ek was tot dusver baie tegemoetkomend, maar dit stop hier! Ek het betaal vir hierdie matras, dus het julle Geen rede om nie n “warranty” vir my matras te bied nie. Hierdie is onaanvaarbaar! Baie swak diens!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)