DH
Dries H

1 reviews | Active since Dec 2020

15 Dec 2020, 07:17

Oneerlike akkommodasie entiteit !!!!!!!!

Oneerlike akkommodasie entiteit !!!!!! Waar kan jy soveel betaal vir akkommodasie en dan verwag hulle dat jy jou nuwe voertuig buite in die straat moet los en as jy nie geneë is daarmee nie , WEIER om jou terug te betaal nie !!!!!!! Dink 2 keer voor julle hier bespreek want dis ONEERLIK om nie die straat parkering PERTINENT onder kliente se aandag te bring nie !!!! Lyk nie of Covid hulle seergemaak het nie , maar KARMA sal !!!!!

0
Replies (0)