YN
YOLANDE N

1 reviews | Active since Aug 2009

17 May 2022, 13:39

Service suck

Boeke is vol foute en as jy vra laat hulle dit klink of jy stupid is Eposse word net eenvoudig nie geantwoord nie Aanlyn is alles op verskillende plekke en mens moet soek tot jy dit eendag kry Goeie kurrikulum maar bitter slegte diens. Laas jaar kry my kind 7's vir meeste vakke maar haar rapport gaan op die website met word nie bevorder nie - wat 'n grap

0
Replies (1)
Brainline
Brainline's reply17 May 2022, 14:22
Official
Beste Yolande, hierdie resensie is baie teleurstellend aangesien ons in noue ****ak met jou is op gereelde basis.  Die laaste oproep was vanaf ons Konsultante Sentrum vanmiddag.  Wees verseker dat ons altyd net ons allerbeste vir jou doen.  Met beste wense.  Coleen