1 reviews | Active since Dec 2020
Brainline! Hopeloos is ń mooi woord. R8500 later. Met nog geen resultaaat. Dit was ń jaar van sukkel regtig. Moet dit nie eers oor weeg nie. Hul is sooo hulpvaardig tot hul jou geld het daar a het die hulpvaardigheid opgedroog. Dis vandag die 22ste desember 2020. Ons wag nogsteeds vir ń raport vir ń grd2 leerder. En dit Nadat ek hul so baie gemail het dat Gerda gebel het die 16de desember om vir my te sê ek kan nou ophou sms sys besig om temerk? Die asseseerings die komunikasie die ouer hulp is hopeloos daar be staan nie so iets nie. Hul maak beloftes en Dan gebeur daar niks. Nooit is ń Lang tyd maar nooit sal ek hulle vir enige iemand aanbeveel nie.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.