nN
nagelmandie N
1 reviews | Active since Nov 2017
02 Jun 2026, 13:30
Slegte diens
Ek het n sitkamerstel gekoop by hulle. Nog nie n jaar oud nie en die kussings sit plat en bank skeef as voete uitstoot. Ek het 5 weke terug dit geraporteer en wag nou nog. Elke week sê hulle die mense kom woensdag dan vrydag dan weer woensdag. Ek al gatvol gewag.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)