NP
Nicole P
1 reviews | Active since Oct 2024
16 Oct 2024, 11:13
Braaiplank en Rocketstove
My man love sy Rocket stove! Potjie was nog nooit so lekker nie! Dis gemaklik om te pak en te laai en vat nie baie spasie nie! En dan ook Plankie steak op ons braaiplank is 'n treffer in ons huis. Almal eet tot die wat nooit eet nie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)