LB
LA B
1 reviews | Active since Sept 2024
30 Mar 2026, 13:48
Petroljoggie en toesighouer onvriendelik en astrant
Goeie dag, die 'supervisor ' is uiters onvriendelik, onbeskof en traak-my-nie-agtige heel moontlik omdat ons wit is. Ons is bejaardes en pensioenarisse en is getraumatiseer deur die dié ondervinding. Ons wou ook in wettige petrolkannetjies petrol gooi vir ons grassnyer en ander petrol toerusting. Die petroljoggie was nie onbehulpsaam en het rondgestaan en gepraat met ander mense as ook probeer om met die toesighouer bevestiging te kry of hy brandstof mag in die kannetjies gooi. Na 'n woordewisseling het hy wel ingegooi. Ek't na die eienaar gevra, maar hul wou hom nie roep nie.
Ons die meeste kere hier slegte diens, dis onaanvaarbaar.
Die uwe Mev Botha
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)