WB
Wikus B

1 reviews | Active since Mar 2020

04 Sept 2023, 10:56

BP Hazelpark swak diens, kan nie met QR kode of Tymebank Strepies kode betaal nie

Ons is bejaardes en nie goeie diens ontvang nie. Gebruik nie QR betalings. BP supervisor onvriendelik, onbeskof en arrogant! Alhoewel die Pick n Pay Express probeer help is almal baie oningelig oor betaling metodes. Die kassier kort opleiding. Engen en Shell gebruik QR kode betalings. NFC betalings ?

0
Replies (1)
BP Southern Africa
BP Southern Africa's reply27 Dec 2023, 09:39
Official
Good day Wikus 

Hope you are well.

Kindly please accept our apologies for the delay in response, please see email sent.

Kind Regards