cL
charmain L
1 reviews | Active since Mar 2018
29 Mar 2018, 14:48
DIENS!!!
Ek moet se die diens is pui**** dis vinnig en is jy heeltyd op hoogste gehou, sal regtig weer gebruik maak van Bottleshop. Het die wyn as 'n geskenk vanaf die Kaap na Johannesburg gestuur en is in my skik.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)