JA
Johann A

1 reviews | Active since Jul 2025

12 Jul 2025, 13:58

Ons het regtig baie puik diens gekry vandat ons daar ingestap het

Ons het regtig baie puik diens gekry vandat ons daar ingestap het. Hennie van Der Westhuizen het ons gehelp en aan ons puik diens gegee. Hy is regtig n baie goeie verkoops persoon wat regteg die ekstra moeite doen. Ons Kan hom met lof aan beveel as u raad en hulp nodig het om die regte moter of bakkie te koop.

0
Replies (0)