EE
Elandi E
1 reviews | Active since Aug 2025
14 Aug 2025, 09:03
Ons het onlangs uitstekende diens by Botha & Deysel ontvang! Veral deur Hennie,wie ons gehelp het met ons transaksie
Ons het onlangs uitstekende diens by Botha & Deysel ontvang! Veral deur Hennie,wie ons gehelp het met ons transaksie. Hy was so behulpsaam,vriendelik en alles het seepglad en vinnig verloop! Ons sal hom enige tyd aanbeveel. Baie dankie Hennie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)