AU
Amouri U

1 reviews | Active since Oct 2026

05 Oct 2026, 16:59

Ons het onlangs 'n voertuig by Botha & Deysel Executive gekoop en kan eerlikwaar nie genoeg goeie...

Ons het onlangs 'n voertuig by Botha & Deysel Executive gekoop en kan eerlikwaar nie genoeg goeie dinge sê oor die diens wat ons van Jeremy Jansen ontvang het nie! Van die begin af was Jeremy ongelooflik professioneel, vriendelik en behulpsaam. Hy het die hele proses vir ons so maklik en aangenaam gemaak en ons het regtig gevoel dat hy ons beste belange op die hart dra. Sy uitstekende diens en manier van werk het hierdie aankoop vir ons 'n baie positiewe ervaring gemaak. Ons sal van nou af met graagte van Lichtenburg af ry om by Botha & Deysel Executive te koop, veral omdat ons weet ons kan met Jeremy werk. 'n Mens kry nie elke dag iemand wat sulke uitsonderlike diens lewer nie! Baie dankie, Jeremy, vir alles. Ons waardeer jou moeite, vriendelikheid en uitstekende diens opreg. Ons sal jou beslis aanbeveel!

0
Replies (1)
Botha & Deysel Executive Motors
Botha & Deysel Executive Motors's reply05 Oct 2026, 19:13
Official

Good day

Thank you for taking the time to leave us a review — we truly appreciate your support.

PS: Leave reviews on 3 or more platforms and stand a chance to win R2000 in our monthly lucky draw.

Kind regards
Botha & Deysel Marketing