1 reviews | Active since May 2025
Hiermee wil ek Chris...
Hiermee wil ek Christo Thomas vandag Botha & Deysel Vereeniging hartlik bedank Gerrie Bester duisende dankies vir jou uitstekende en flinke diens, na ons 3de voertuig wat aangekoop is deur Botha en Deysel Vereeniging waarvan die eerste een al 13 jaar terug is tot in met ons laaste aankoop vandag, bly jul diens die beste in die Vaaldriehoek... Ek het vir Gerrie ge****ak Donderdag oggend en gevra ons is opsoek na n voertuig en hy het dadelik vir ons verskeie opsies uitgewys waarna ons opsoek was eerste ding Vrydag oggend was finansiering reeds gereel en hy het sommer ook namens ons vir ons die verandering gedoen op ons versekering vanaf ou voertuig na nuwe voertuig... Ons kan eerlik Botha en Deysel Vereeniging (Gerrie Bester) aan enige een voorstel wragtig die beste en vinnigste diens..
