MV
MC V
1 reviews | Active since May 2025
14 May 2025, 19:20
Ek het n bakkie deur Hennie van Botha en Deysel van Vereeniging tak gekoop
Ek het n bakkie deur Hennie van Botha en Deysel van Vereeniging tak gekoop. Ek was by n hele paar handelaars. En ek was terug by hom bloot oor sy uitstekende diens. Eerlik en baie vinnig, ek sal hom voorstel so vêr ek gaan. Baie dankie Hennie, dit is lekker en baie gerusstellend om nog met opregte mense soos jy te kan werk.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)