DC
Denvin C

1 reviews | Active since Oct 2025

27 Oct 2025, 08:41

Crafter bus

Hulle diens is goed en vinnig - in 1 dag se tyd was my aansoek ingesit en validations gedoen 2 dae later is my bus bymy in worcester afgelewer. Dankie aan jaques en brandon vir jul vriende diens. Dan Oom Gert wat die bus uit pretoria gebring dit tot in worcester baie dankie.

0
Replies (0)