MS
Marius S

1 reviews | Active since Jul 2011

21 Mar 2018, 18:47

Bosvelder is ***

Ek het al 3 keer tevore geskryf dat dit die swakste diens is in die land, en nou het dit net bevestig.

Eerstens bespreek GTN die boonste deck en onderste deck. Bosvekder bealuit dit sal genoeg wees om net bo te bespreek. 300+ mense so hulle wiskunde is blykbaar baie ***.

Dan is daar omtrent 1 kelner per 20+ mense so die diens is ook ***.

Dan bestel ek kks vir my kind.... 'n bos burger en chips.... 1 uur en 10 minutes later en ná ek op die kelner en die bestuurder geskree het kom die kos... na die kos wat ek vir myself bestel het op die selfde tyd.

Bestuur is ***, kelners, spesifiek Carne is ***, beplanning is ***, kos is ***.... alles is ***.... *** Bosvelder.

0
Replies (0)