AR
Anja R
1 reviews | Active since Jun 2023
15 Jun 2023, 10:30
Puik diens!
Ek is so gellukig julle, baie dankie vir puik diens!
Ek het eendag in Midrand iemand gesien met soveel skoen bokse, ek was effe skaam om die nommer the vrae so toe wag ek Vir die persoon Om maar nou sy goedjies klaar te doen in Postnet. Ek het toe Vir die personeel in Postnet hul nommer gevrae en maar toe n Kans gevat en online bestel... Julle... 5 dae later 4 Paar skoene in my last splinternuut en so stylvol. Quality , quality...
Baie dankie aan Boss Hun
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)