EB
Ernst B
1 reviews | Active since Apr 2017
17 Aug 2023, 08:37
Swakste Diens ooit
Swakste diens ooit.Ons moes vir 10 minute wag vir n spyskaart .Na nog 15 minute was ons bestelling nog nie gevat nie.Ons het opgestaan en geloop langs die bestuur verby.Hy het nie eers opgelet lat ons geloop het sonder om te eet nie.Ek hoop hulle kos is beter as hulle diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)