LL
Lizelle L
1 reviews | Active since Nov 2023
30 Nov 2023, 20:06
Profesionele diens
Een van die Vloot eenhede sou n kersbrunch by Canal Walk se Bossa gehad het. Ongelukkig op die laaste oomblik was alle bemanning terug geroep vir n gereedsheid oefening en ons moes op no 99 kanseleer. Die bestuurder was baie verstaanbaar en profesioneel. Ons sal julle beslis in die toekoms ondersteun. Jammer vir die ongerief.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)